ONTDEK JOU PLEK (Moreletapark Gemeente)

0 student

Die ONTDEK JOU PLEK kursus is ontwikkel as ‘n ontdekkingsreis. Kom vind uit watter verskil jy veronderstel is om in jou wêreld te maak deur ander te dien. God droom oor hoe die wêreld kan verander as jy jou roeping, die rede hoekom Hy jou gemaak het, begin leef! Kom ontdek hoe jou ‘storie’, jou roeping, jou passie, jou persoonlike styl en jou gawes alles eintlik in dieselfde rigting wys – die begin van ‘n nuwe ‘storie’! Hierdie storie is die rede hoekom jy hier is, hoekom jy vir God belangrik is en wat nuwe betekenis aan jou lewe sal gee. Voorwaar ‘n AVONTUUR wat vir jou voorlê.

Instructor

Free

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.