ONTDEK JOU PLEK (Moreletapark Gemeente)

MY ‘STORIE’

Die woord ‘STORIE’word in aanhalings geplaas omdat dit nie hier gaan oor jou volledige geskiedenis nie, maar oor ‘n geselekteerde geheue wat jy het van wat jy onthou oor jou verlede.

Laai die volgende Werksblad af en druk dit uit.

My Storie Werksblad

Waar is jy op die oomblik in jou lewe? As iemand ’n foto van jou lewe sou neem van wie en wat jy NOU is, hoe sal die prentjie lyk. Skryf in ’n paar sinne neer hoe jou lewe nou lyk – waar kom jy vandaan, wat is die deurslaggewende dinge wat jou gevorm het tot WIE jy vandag is. (Dit hoef nie noodwendig ’n prentjie van jou ‘geestelike’ lewe te wees nie.)

Skryf nou jou eie storie volgens die volgende riglyne:

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Comments are closed.