ONTDEK JOU PLEK (Moreletapark Gemeente)

AKSIEPLAN

As mens iets ‘ontdek’ laat dit jou goed voel. As dit in myself is, nog soveel meer.  Dis wanneer jy begin dink JY is spesiaal – dalk selfs meer as ander. Daarom is die Woord van God oor een saak BAIE duidelik: Om JOU PLEK in God se wêreld te ondek (en die gawes wat daarmee saamgaan), mag jou NOOIT belangriker laat voel as iemand anders nie. Die enigste rede waarom jy so spesiaal gemaak is, is om God en ander mense beter te kan DIEN.

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Comments are closed.